Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders

Sort by:
Filter
Geliefde Sprokies Bundel

Hard Cover

R 275.00
{"id":1591246684271,"title":"Geliefde Sprokies Bundel","handle":"geliefde-sprokies-bundel","description":"Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …","published_at":"2018-09-21T14:01:47+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":27500,"price_min":27500,"price_max":27500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239722668143,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Madeleine Mansiet","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Geliefde Sprokies Bundel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":27500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660550","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946092540015,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":832,"width":639,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120"},"aspect_ratio":0.768,"height":832,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geliefde_Sprokies_Bundel.jpg?v=1537585120","width":639}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …"}
Geliefde Sprokies Bundel

Geliefde Sprokies Bundel

R 275.00

Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …


More Info
{"id":1591245602927,"title":"Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin","handle":"sprokie-perde-2-aandster-en-die-meermin","description":"Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg","published_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239720833135,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Karen King","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660178","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946401804399,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.874,"height":696,"width":608,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218"},"aspect_ratio":0.874,"height":696,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_2.jpg?v=1537588218","width":608}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg"}
Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin

Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin

R 80.00

Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg


More Info
{"id":1591245537391,"title":"Sprokie-Perde 1: Vonkel Die Eenhoring","handle":"sprokie-perde-1-vonkel-die-eenhoring","description":"Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal is sy te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op 'n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud","published_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239720767599,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Karen King","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sprokie-Perde 1: Vonkel Die Eenhoring","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660161","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_1.jpg?v=1537588162"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_1.jpg?v=1537588162","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946395742319,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.874,"height":696,"width":608,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_1.jpg?v=1537588162"},"aspect_ratio":0.874,"height":696,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sprokieperde_1.jpg?v=1537588162","width":608}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal is sy te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op 'n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud"}
Sprokie-Perde 1: Vonkel Die Eenhoring

Sprokie-Perde 1: Vonkel Die Eenhoring

R 80.00

Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal is sy te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op 'n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud


More Info
Buitenste ruimte Plakkerboek

Soft Cover

R 130.00
{"id":1669016977519,"title":"Buitenste ruimte Plakkerboek","handle":"buitenste-ruimte-plakkerboek","description":"\u003cp\u003eʼn Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op ʼn pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaars en buiteruimtelike wesens.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:46+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:46+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Nie-Fiksie","Protea"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417671942255,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Protea","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Buitenste ruimte Plakkerboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":10,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485307365","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Buitenste_ruimte_plakkerboek.jpg?v=1538809047"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Buitenste_ruimte_plakkerboek.jpg?v=1538809047","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082544947311,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":800,"width":800,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Buitenste_ruimte_plakkerboek.jpg?v=1538809047"},"aspect_ratio":1.0,"height":800,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Buitenste_ruimte_plakkerboek.jpg?v=1538809047","width":800}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eʼn Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op ʼn pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaars en buiteruimtelike wesens.\u003c\/p\u003e"}
Buitenste ruimte Plakkerboek

Buitenste ruimte Plakkerboek

R 130.00

ʼn Boek vir jong kinders wat belang stel in die planete, sterre, ruimtemanne, vuurpyle en ruimtestasies. Jong kinders kan op ʼn pret en leersame wyse met belangrike feite oor die ruimtereis kennismaak, en aangemoedig word om self tonele te ontwerp met meer as 250 plakkers van onder andere ruimteskepe, -pakke en -toerusting, teleskope, maanwandelaa...


More Info
{"id":1669012717679,"title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi","handle":"dagboek-van-wimpy-kid-3","description":"Kom ons wees eerlik: Greg Heffl ey gaan nooit sy Wimpy Kid-gewoontes laat staan nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Sien, Frank Heffl ey dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander aktiwiteite.","published_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","created_at":"2018-10-06T08:49:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417612501103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900252","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082553499759,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.631,"height":2339,"width":1476,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248"},"aspect_ratio":0.631,"height":2339,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_Kid_3.jpg?v=1538809248","width":1476}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Kom ons wees eerlik: Greg Heffl ey gaan nooit sy Wimpy Kid-gewoontes laat staan nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Sien, Frank Heffl ey dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander aktiwiteite."}
Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi

Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Laaste Strooi

R 180.00

Kom ons wees eerlik: Greg Heffl ey gaan nooit sy Wimpy Kid-gewoontes laat staan nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Sien, Frank Heffl ey dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander aktiwiteite.


More Info
{"id":8252671033516,"title":"My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters","handle":"my-gunsteling-bybelverse-inkleurboek-vir-dogters","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eInspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lê deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie 40 volblad-illustrasies in \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenketikette wat ingekleur en uitgeknip kan word – perfek om iemand se dag op te kikker.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Bekende Bybelverse sal 5- tot 8-jarige dogters bekendstel aan van God se kosbaarste beloftes vir sy kinders.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• 40 volblad-illustrasies.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette om in te kleur.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Favorite Bible Verses Coloring for Girls.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-02T16:06:40+02:00","created_at":"2025-06-02T16:06:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","christelike uitgewersmaatskappy","Colouring Books","Kinders"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44451628056748,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christelike uitgewersmaatskappy","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780638009460","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780638009460_front.webp?v=1748872805"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780638009460_front.webp?v=1748872805","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31181541310636,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":1080,"width":1080,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780638009460_front.webp?v=1748872805"},"aspect_ratio":1.0,"height":1080,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780638009460_front.webp?v=1748872805","width":1080}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eInspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lê deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie 40 volblad-illustrasies in \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenketikette wat ingekleur en uitgeknip kan word – perfek om iemand se dag op te kikker.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Bekende Bybelverse sal 5- tot 8-jarige dogters bekendstel aan van God se kosbaarste beloftes vir sy kinders.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• 40 volblad-illustrasies.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette om in te kleur.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Favorite Bible Verses Coloring for Girls.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters

My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters

R 130.00

Inspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lê deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!Die 40 volblad-illustrasies in My gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en ...


More Info
Slange van Suider-Afrika

Soft Cover

R 200.00
{"id":4468977401967,"title":"Slange van Suider-Afrika","handle":"kinders-se-slange-van-suider-afrika","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOntmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wêreld van hierdie wydverspreide reptiele.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-25T11:58:45+02:00","created_at":"2020-05-25T11:59:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Penguin"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31635241664623,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Johan Marais","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Slange van Suider-Afrika","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781775846444","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KindersseslangevanSuider-Afrika.jpg?v=1590400801"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KindersseslangevanSuider-Afrika.jpg?v=1590400801","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6248605712495,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":1289,"width":990,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KindersseslangevanSuider-Afrika.jpg?v=1590400801"},"aspect_ratio":0.768,"height":1289,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KindersseslangevanSuider-Afrika.jpg?v=1590400801","width":990}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOntmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wêreld van hierdie wydverspreide reptiele.\u003c\/span\u003e"}
Slange van Suider-Afrika

Slange van Suider-Afrika

R 200.00

Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat ...


More Info
Wat’s jou storie? Watermonster

Soft Cover

R 160.00
{"id":8547036496044,"title":"Wat’s jou storie? Watermonster","handle":"wat-s-jou-storie-watermonster","description":"\u003cp\u003e’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs jy dapper genoeg om die watermonster te trotseer? Dis jou keuse – jy kan die vakansie saam met jou ouers oorsee gaan, of saam met jou supervreemde tannie Ingrid langs ’n meer gaan kampeer. Tannie Ingrid is ’n wetenskaplike wat reptiele en paddas bestudeer. Wil jy regtig die hele vakansie lank iewers gaan bly waar daar beslis nie Wi-Fi is nie en jy heeldag met jou water-stewels deur ’n vleiland vol paddas moet ploeter? Maar in die donker waters van die meer skuil ’n geheim. ’n Geheim met skubbe en tande. En dalk word dié vakansie die avontuur van ’n leeftyd …\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-05-07T15:53:19+02:00","created_at":"2026-05-07T15:53:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Pan Macmillan"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46227730006188,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wat’s jou storie? Watermonster","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781779991904","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07155214.png?v=1778161948"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07155214.png?v=1778161948","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33109662040236,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":661,"width":427,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07155214.png?v=1778161948"},"aspect_ratio":0.646,"height":661,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07155214.png?v=1778161948","width":427}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs jy dapper genoeg om die watermonster te trotseer? Dis jou keuse – jy kan die vakansie saam met jou ouers oorsee gaan, of saam met jou supervreemde tannie Ingrid langs ’n meer gaan kampeer. Tannie Ingrid is ’n wetenskaplike wat reptiele en paddas bestudeer. Wil jy regtig die hele vakansie lank iewers gaan bly waar daar beslis nie Wi-Fi is nie en jy heeldag met jou water-stewels deur ’n vleiland vol paddas moet ploeter? Maar in die donker waters van die meer skuil ’n geheim. ’n Geheim met skubbe en tande. En dalk word dié vakansie die avontuur van ’n leeftyd …\u003c\/p\u003e"}
Wat’s jou storie? Watermonster

Wat’s jou storie? Watermonster

R 160.00

’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur...


More Info
Die Weerligvoël

Soft Cover

R 230.00
{"id":8547033809068,"title":"Die Weerligvoël","handle":"die-weerligvoel","description":"\u003cp\u003e‘Pundu is one of the last of his kind,’ said Kayah. ‘And you, Timo, are probably our only chance to save them.’\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTimo has a strange talent. Since he was little, he has been able to talk to animals. Well, sort of. When he and his pet rat, Lucky, make news headlines, it is the start of a wild adventure – the kind of adventure that Timo has only read about in books. Why is a world-famous billionaire suddenly after him? And what breathtaking secret is she hiding on her private island? Available in Afrikaans and English with black and white illustrations throughout.\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-05-07T15:51:01+02:00","created_at":"2026-05-07T15:51:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Pan Macmillan"],"price":23000,"price_min":23000,"price_max":23000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46227726663852,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Die Weerligvoël","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":23000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781779991447","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07154929.png?v=1778161785"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07154929.png?v=1778161785","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33109650112684,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.639,"height":668,"width":427,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07154929.png?v=1778161785"},"aspect_ratio":0.639,"height":668,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07154929.png?v=1778161785","width":427}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e‘Pundu is one of the last of his kind,’ said Kayah. ‘And you, Timo, are probably our only chance to save them.’\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTimo has a strange talent. Since he was little, he has been able to talk to animals. Well, sort of. When he and his pet rat, Lucky, make news headlines, it is the start of a wild adventure – the kind of adventure that Timo has only read about in books. Why is a world-famous billionaire suddenly after him? And what breathtaking secret is she hiding on her private island? Available in Afrikaans and English with black and white illustrations throughout.\u003c\/p\u003e"}
Die Weerligvoël

Die Weerligvoël

R 230.00

‘Pundu is one of the last of his kind,’ said Kayah. ‘And you, Timo, are probably our only chance to save them.’ Timo has a strange talent. Since he was little, he has been able to talk to animals. Well, sort of. When he and his pet rat, Lucky, make news headlines, it is the start of a wild adventure – the kind of adventure that Timo has only rea...


More Info
{"id":8547015360684,"title":"Ons Grootste Springbokhelde : De Klerk","handle":"ons-grootste-springbokhelde-de-klerk","description":"\u003cp\u003e Hy nooit vir 'n Cravenweekspan geskies nie, maar Faf de Klerk het nie moed opgegee nie. Met ongeewenaarde wilskrag en deursettingvermoe het hy 'n Springbok geword. Faf was 'n deurslaggewennde deel van die span wat die Wugbywereldbeker in 2019 en 2023 gewen het.\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-05-07T15:35:14+02:00","created_at":"2026-05-07T15:35:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Don Nelson","Kinders","Sport"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46227691602092,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Don Nelson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ons Grootste Springbokhelde : De Klerk","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781998984107","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07153349.png?v=1778160842"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07153349.png?v=1778160842","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33109569503404,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.671,"height":687,"width":461,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07153349.png?v=1778160842"},"aspect_ratio":0.671,"height":687,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07153349.png?v=1778160842","width":461}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e Hy nooit vir 'n Cravenweekspan geskies nie, maar Faf de Klerk het nie moed opgegee nie. Met ongeewenaarde wilskrag en deursettingvermoe het hy 'n Springbok geword. Faf was 'n deurslaggewennde deel van die span wat die Wugbywereldbeker in 2019 en 2023 gewen het.\u003c\/p\u003e"}
Ons Grootste Springbokhelde : De Klerk

Ons Grootste Springbokhelde : De Klerk

R 120.00

 Hy nooit vir 'n Cravenweekspan geskies nie, maar Faf de Klerk het nie moed opgegee nie. Met ongeewenaarde wilskrag en deursettingvermoe het hy 'n Springbok geword. Faf was 'n deurslaggewennde deel van die span wat die Wugbywereldbeker in 2019 en 2023 gewen het.


More Info
{"id":8546998059180,"title":"Ons Grootste Springbokhelde : Kolbe","handle":"ons-grootste-springbokhelde-kolbe","description":"\u003cp\u003eKolbe is die verhaal van 'n jong seun uit moeilike omstandighede wat sy droom om 'n Springbok te word, verwesenlik het.\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-05-07T15:19:36+02:00","created_at":"2026-05-07T15:19:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Don Nelson","Kinders","Sport"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46227664175276,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Don Nelson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ons Grootste Springbokhelde : Kolbe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781998984138","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07151851.png?v=1778159946"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07151851.png?v=1778159946","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33109503180972,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":688,"width":446,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07151851.png?v=1778159946"},"aspect_ratio":0.648,"height":688,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07151851.png?v=1778159946","width":446}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKolbe is die verhaal van 'n jong seun uit moeilike omstandighede wat sy droom om 'n Springbok te word, verwesenlik het.\u003c\/p\u003e"}
Ons Grootste Springbokhelde : Kolbe

Ons Grootste Springbokhelde : Kolbe

R 120.00

Kolbe is die verhaal van 'n jong seun uit moeilike omstandighede wat sy droom om 'n Springbok te word, verwesenlik het.


More Info
{"id":8546992357548,"title":"Ons Grootste Springbokhelde : Etzebeth","handle":"ons-grootste-springbokhelde-etzebeth","description":"\u003cp\u003eSedert hy vleuel was vir Hoërskool Tygerberg se 16B-rugbyspan, het Eben Etzebeth uitgestyg en op die ouderdom van 20 'n Springbok en 'n legende in Suid-Afrikaanse rugby geword.\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-05-07T15:13:54+02:00","created_at":"2026-05-07T15:13:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Don Nelson","Kinders","spo","Sport"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46227655557292,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Don Nelson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ons Grootste Springbokhelde : Etzebeth","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781998984121","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07150951.png?v=1778159405"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07150951.png?v=1778159405","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33109460549804,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.676,"height":688,"width":465,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07150951.png?v=1778159405"},"aspect_ratio":0.676,"height":688,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07150951.png?v=1778159405","width":465}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eSedert hy vleuel was vir Hoërskool Tygerberg se 16B-rugbyspan, het Eben Etzebeth uitgestyg en op die ouderdom van 20 'n Springbok en 'n legende in Suid-Afrikaanse rugby geword.\u003c\/p\u003e"}
Ons Grootste Springbokhelde : Etzebeth

Ons Grootste Springbokhelde : Etzebeth

R 120.00

Sedert hy vleuel was vir Hoërskool Tygerberg se 16B-rugbyspan, het Eben Etzebeth uitgestyg en op die ouderdom van 20 'n Springbok en 'n legende in Suid-Afrikaanse rugby geword.


More Info
{"id":8546980888748,"title":"Ons Grootste Springbokhelde : Du Toit","handle":"ons-grootste-springbokhelde-du-toit","description":"\u003cp\u003ePieter-Steph du Toit het grootgeword met n sterk gevoel dat hy vir iets groot bestem is. Die familie-nalatenskap was altyd vir hom belangrik, en hy was bewus van n gevoel van verantwoordelikheid imdat hy die Du Toit-naam dra.\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-05-07T15:05:50+02:00","created_at":"2026-05-07T15:05:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Don Nelson","Kinders","Sport"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46227636322476,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Don Nelson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ons Grootste Springbokhelde : Du Toit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781998984114","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07150452.png?v=1778159106"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07150452.png?v=1778159106","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33109408645292,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.694,"height":687,"width":477,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07150452.png?v=1778159106"},"aspect_ratio":0.694,"height":687,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07150452.png?v=1778159106","width":477}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003ePieter-Steph du Toit het grootgeword met n sterk gevoel dat hy vir iets groot bestem is. Die familie-nalatenskap was altyd vir hom belangrik, en hy was bewus van n gevoel van verantwoordelikheid imdat hy die Du Toit-naam dra.\u003c\/p\u003e"}
Ons Grootste Springbokhelde : Du Toit

Ons Grootste Springbokhelde : Du Toit

R 120.00

Pieter-Steph du Toit het grootgeword met n sterk gevoel dat hy vir iets groot bestem is. Die familie-nalatenskap was altyd vir hom belangrik, en hy was bewus van n gevoel van verantwoordelikheid imdat hy die Du Toit-naam dra.


More Info
{"id":8546970239148,"title":"Ons Grootste Springbokhelde : Pollard","handle":"ons-grootste-springbokhelde-pollard","description":"\u003cp\u003eHandre Pollard was van jonks af bestem vir uitmuntendheid, en die Bulle het n kontrak aangebied toe hy nog op skool was.\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-05-07T14:55:32+02:00","created_at":"2026-05-07T14:55:31+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Don Nelson","Kinders","Sport"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46227619217580,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Don Nelson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ons Grootste Springbokhelde : Pollard","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781998984152","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07145444.png?v=1778158496"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07145444.png?v=1778158496","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33109365391532,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.734,"height":691,"width":507,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07145444.png?v=1778158496"},"aspect_ratio":0.734,"height":691,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07145444.png?v=1778158496","width":507}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHandre Pollard was van jonks af bestem vir uitmuntendheid, en die Bulle het n kontrak aangebied toe hy nog op skool was.\u003c\/p\u003e"}
Ons Grootste Springbokhelde : Pollard

Ons Grootste Springbokhelde : Pollard

R 120.00

Handre Pollard was van jonks af bestem vir uitmuntendheid, en die Bulle het n kontrak aangebied toe hy nog op skool was.


More Info
{"id":8546969747628,"title":"Ons Grootste Springbokhelde : Kolisi","handle":"ons-grootste-springbokhelde-kolisi","description":"\u003cp\u003eOp Saterdag, 15 Junie 2013, het Siya wakker geword met vlinders in sy maag, want hy sou sy eerste toetswedstryd vir die Springbokke speel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSiyamthanda Kolisi is die kaptein wat die Spingbokke na die meeste oorwinnings in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby gelei het. Hierdie is die verhaal van sy ikoniese pas na glorie.\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-05-07T14:48:27+02:00","created_at":"2026-05-07T14:48:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Don Nelson","Kinders","Sport"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46227618070700,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Don Nelson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ons Grootste Springbokhelde : Kolisi","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781998984145","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07144704.png?v=1778158037"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07144704.png?v=1778158037","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33109362213036,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.687,"height":687,"width":472,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07144704.png?v=1778158037"},"aspect_ratio":0.687,"height":687,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07144704.png?v=1778158037","width":472}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eOp Saterdag, 15 Junie 2013, het Siya wakker geword met vlinders in sy maag, want hy sou sy eerste toetswedstryd vir die Springbokke speel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSiyamthanda Kolisi is die kaptein wat die Spingbokke na die meeste oorwinnings in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby gelei het. Hierdie is die verhaal van sy ikoniese pas na glorie.\u003c\/p\u003e"}
Ons Grootste Springbokhelde : Kolisi

Ons Grootste Springbokhelde : Kolisi

R 120.00

Op Saterdag, 15 Junie 2013, het Siya wakker geword met vlinders in sy maag, want hy sou sy eerste toetswedstryd vir die Springbokke speel. Siyamthanda Kolisi is die kaptein wat die Spingbokke na die meeste oorwinnings in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby gelei het. Hierdie is die verhaal van sy ikoniese pas na glorie.


More Info
{"id":8546949890220,"title":"Kinders Se Spinnekoppe Van Suider Afrika","handle":"kinders-se-spinnekoppe-van-suider-afrika","description":"\u003cp\u003eHoe goed kan spinnekoppe sien?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVerken die wonderlike wereld van Suider-Afrika se spinnekoppe- hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as was jy dink!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie stampvol boek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm.\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-05-07T13:29:42+02:00","created_at":"2026-05-07T13:29:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Opvoedkundig","Struik Nature"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46227530121388,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Struik Nature","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kinders Se Spinnekoppe Van Suider Afrika","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781779890238","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/w300h800.jpg?v=1778153260"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/w300h800.jpg?v=1778153260","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33109271117996,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.767,"height":391,"width":300,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/w300h800.jpg?v=1778153260"},"aspect_ratio":0.767,"height":391,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/w300h800.jpg?v=1778153260","width":300}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHoe goed kan spinnekoppe sien?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVerken die wonderlike wereld van Suider-Afrika se spinnekoppe- hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as was jy dink!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie stampvol boek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm.\u003c\/p\u003e"}
Kinders Se Spinnekoppe Van Suider Afrika

Kinders Se Spinnekoppe Van Suider Afrika

R 200.00

Hoe goed kan spinnekoppe sien?   Verken die wonderlike wereld van Suider-Afrika se spinnekoppe- hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as was jy dink! Hierdie stampvol boek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm.


More Info